#35
VERDWAALDE HARTE - Was andersyds ook genoem die “Ons Dominee” reeks. Dit was eietydse verhale waar die leeraar van die plaaslike kerk bekend was as vriend, vader, raadgewer en vertroueling. Dominee Dawid Wiehahn het die hoofrol en ook deurlopende rol in al die verhale gespeel.
Elke maand was ’n nuwe avontuur of greep uit sy lewe. Hy was ’n man wat ander se swakhede verstaan het, omdat hy ook maar sy eie swakhede gehad het. Die boekie is later gedeel met Verdwaalde harte, sien onder, (deur Koos Papenfus).
| Reeksnommer: | - |
| Skrywer / Outeur: | - |
| Uitgewer: | - |
| Jaartal: | - |